Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Atletiek
Christian Coleman bly steeds tuis

Die 100 m-wêreldkampioen, Christian Coleman, se skorsing van twee jaar uit atletiek nadat hy drie dwelmtoetse misgeloop het, is met ses maande verminder nadat hy appèl aangeteken het by die hof vir sportarbitrasie (Cas).

Die 25-jarige Amerikaner sal die Olimpiese Spele in Julie in Tokio misloop, want sy skorsing geld tot 14 November.

Hy mag egter wel volgende jaar sy titel verdedig. – BBC Sport

Meer oor:  Christian Coleman  |  Skorsing  |  Atletiek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.