Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Atletiek
Wedlope op Vrouedag afgelas
Deelnemers in 2019 by die wegspring van die vrouewedloop in Johannesburg. Foto: Tobias Ginsberg

Kort op die hakke van die nuus dat die nasionale padwedloopreeks vir vroue gekanselleer is, is die vroue-wedlope wat jaarliks op Vrouedag gehardloop word, ook Woensdag afgelas.

Totalsports se vrouewedlope oor 10 km wat op 9 Augustus in Kaapstad, Johannesburg en Durban sou plaasvind, is gekanselleer.

Die organiseerders sê hulle het die besluit geneem weens die huidige Covid-19-pandemie en die gepaardgaande verbod op massabyeenkomste.

Hulle beloof om volgende jaar weer dié wedlope te reël. – Sportredaksie

Meer oor:  Atletiek  |  Totalsports  |  Padwedlope  |  Vrouedag  |  Vrouewedlope
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.