Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Gholf
Kwarantyn-gholfhoue slaan asem weg

Die Covid-19-pandemie het mense oor die wêreld heen tot hul huise beperk.

Terwyl sommiges hulle besig hou met televisiekyk, bordspeletjies, legkaartbou of kaartspeel, is daar diegene wat skaaf aan hul vernuf met ’n gholfstok – en die resultate is ongelooflik.

Hier is ’n versameling van ons gunsteling-kwarantyn-gholfvaardighede:

View this post on Instagram

Putting my last roll of TP to good use ?? #stayhomechallenge

A post shared by Joshua Kelley (@holein1trickshots) on

View this post on Instagram

Anyone else remember sports? ??

A post shared by bb (@bbsdoingnothing) on

View this post on Instagram

Who’s next?? ?? @kohnman58 #TIGERVISION

A post shared by Mike Trout (@miketrout) on

Meer oor:  Koronavirus  |  Gholf  |  Covid-19
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.