Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sport
Gimnas vreeslik jammer oor rassistiese aanmerking
Carlotta Ferlito Foto: AP
Simone Biles Foto: AP

“Ek het vir Vane [Ferrari] gesê ons moet volgende keer ons liggame swart verf sodat ons ook kan wen,” het Ferlito laggend na afloop van die kompetisie gesê.

Ferlito het Dinsdag getwiet: “Ek wil om verskoning vra aan die Amerikaanse meisies. Ek wou nie ongeskik of rassisties klink nie. Ek is mal oor Simone en ’n groot aanhanger van Amerikaanse gimnastiek.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.