Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sport
Keniaan ‘verruil Kings vir Amerikaanse voetbal’

Die Kings het nog nie bevestig dat Adongo wel by hulle weg is nie. Meer inligting oor spelers en hul kontrakte sal blykbaar eers ná die promosie-relegasie-wedstryde teen die Leeus gegee word.

Ryan Grigson, die Colts se bestuurder, het egter reeds op hul webwerf gesê hulle is “baie opgewonde” daaroor om Adongo te kontrakteer.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.