Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Bygewerk 12:50
Oorsig
Regstreeks
Hoogtepunte (SA 4/1 Einde van dag 1): Sri Lanka t. SA
Dhanajaya de Silva word geboul deur Tabraiz Shamsi op die eerste dag van die eerste toets in Galle. Foto: Reuters

Die Proteas het vyf boulers – drie naatboulers en twee draaiboulers  – gekies vir die eerste toets teen Sri Lanka in Galle.

Tabraiz Shamsi en Keshav Maharaj is die twee draaiers, terwyl Dale Steyn weer in aksie nadat hy die laaste ses toetse weens ’n voetbesering misgeloop het.

Die toets in Galle is die eerste van twee toetse in die reeks.



12 Jul. 14:29:23

Die Proteas oorleef tot die uitskeityd en is op 4/1.

Hulle sal egter teleurgesteld wees oor die krieket in die laaste uur waar Sri Lanka se eindkolwers goed gevaar het en toe die paaltjie van Markram.

12 Jul. 14:23:31

Die naguil is Keshav Maharaj.

12 Jul. 14:22:50

Aiden Markram oorleef egter net 7 aflewerings en gaan vir 'n nulletjie.

Herath kry die buiterand en die Proteas is 1/1

12 Jul. 14:18:19

Suid-Afrika moet 12 minute oorleef vanaand.

Rangana Herath begin die eerste beurt, maar die Proteas oorleef dit.

12 Jul. 14:06:26

En Shamsi bring sake uiteindelik tot 'n einde.

Sandakan word gestonk vir 25.

Karunaratne is onoorwonne op 158 van 222 balle. Hy het 13 viere en 'n ses geslaan.

Sri Lanka uitgeboul vir 287.

12 Jul. 14:02:07

Die laaste twee vennootskappe het nou saam 108 lopies gevoeg en mens kan begin vra of dit nie al reeds die gang van die toets geswaai het nie. Sri Lanka het op 176/8 gesteier toe Herath uitgehardloop is. Hy is nou 284/9

12 Jul. 13:50:06

150 op die telbord vir Karurnaratne. Wonderlike beurt deur die aanvangskolwer.

12 Jul. 13:34:25

Die eindkolwers frustreer nou die Proteas lekker.

Dit is dalk ook goeie nuus vir die Protea-kolwers. Dit is nie asof die blad vol streke is nie.

Sri Lanka nou 249/9.

Meer oor:  Sri Lanka  |  Suid-Afrika  |  Krieket  |  Galle
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

287/10
  • Kolwers L B 4E 6E
  • Danushka Gunathilaka

    26 31 4 0
  • Dimuth Karunaratne

    158 222 13 1
  • Dhananjaya de Silva

    11 36 1 0
  • Kusal Mendis

    24 36 3 0
  • Angelo Mathews

    1 10 0 0
  • Roshen Silva

    0 2 0 0
  • Niroshan Dickwella

    18 31 0 0
  • Dilruwan Perera

    1 4 0 0
  • Rangana Herath

    1 7 0 0
  • Suranga Lakmal

    10 40 1 0
  • Lakshan Sandakan

    25 55 3 0
  • Ektras12(b 7, lb 1, nb 2, w 2)
  • TOTAAL: 287/10(10 paaltjies, 78.4 boulbeurte)
  • Boulontleding BBE L LO P
  • Vernon Philander 8 1 28 1
  • Dale Steyn 13 0 54 1
  • Kagiso Rabada 14 1 50 4
  • Keshav Maharaj 17 3 49 0
  • Tabraiz Shamsi 25.4 2 91 3
  • Dean Elgar 1 0 7 0
Val van paaltjies
  • 1-44 (MD Gunathilaka, 10.4 ov)
  • 2-70 (DM de Silva, 20.4 ov)
  • 3-115 (BKG Mendis, 31.2 ov)
  • 4-119 (AD Mathews, 35.1 ov)
  • 5-119 (ARS Silva, 35.3 ov)
  • 6-161 (N Dickwella, 46.2 ov)
  • 7-164 (MDK Perera, 47.1 ov)
  • 8-176 (HMRKB Herath, 50.3 ov)
  • 9-224 (RAS Lakmal, 62.4 ov)
  • 10-287 (PADLR Sandakan, 78.4 ov)
126/10
  • Kolwers L B 4E 6E
  • Dean Elgar

    8 29 0 0
  • Aiden Markram

    0 7 0 0
  • Keshav Maharaj

    3 12 0 0
  • Hashim Amla

    15 36 2 0
  • Temba Bavuma

    17 33 2 0
  • Faf du Plessis

    49 88 5 0
  • Quinton de Kock

    3 8 0 0
  • Vernon Philander

    18 86 1 0
  • Kagiso Rabada

    2 9 0 0
  • Dale Steyn

    8 17 1 0
  • Tabraiz Shamsi

    0 3 0 0
  • Ektras3(b 2, nb 1)
  • TOTAAL: 126/10(10 paaltjies, 54.3 boulbeurte)
  • Boulontleding BBE L LO P
  • Rangana Herath 19 5 39 2
  • Dilruwan Perera 23 8 46 4
  • Lakshan Sandakan 8 1 18 1
  • Suranga Lakmal 4.3 0 21 3
Val van paaltjies
  • 1-1 (AK Markram, 2.4 ov)
  • 2-9 (KA Maharaj, 6.3 ov)
  • 3-13 (D Elgar, 9.2 ov)
  • 4-40 (HM Amla, 17.6 ov)
  • 5-48 (T Bavuma, 20.2 ov)
  • 6-51 (Q de Kock, 21.6 ov)
  • 7-115 (VD Philander, 49.4 ov)
  • 8-115 (F du Plessis, 50.1 ov)
  • 9-123 (K Rabada, 52.6 ov)
  • 10-126 (DW Steyn, 54.3 ov)
Wedstrydinligting
  • Sri Lanka 287, 190
  • Suid-Afrika 126, 73
  • Speler van die wedstryd Nie bevestig
  • Loot
  • SkeidsregtersPaul ReiffelRod Tucker
  • Wedstrydskeids-regterSir Richie Richardson
  • TV-skeidsregterNigel Llong
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.