Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Krieket
Amla brei Peshawar Zalmi se kolwers
Hashim Amla. Foto: Gallo Images

Die name van die twee huidige Proteas, Dwaine Pretorius (Peshawar Zalmi) en Dale Steyn (Islamabad United) verskyn op die spanlyste vir die Pakistan Superliga (PSL) wat van 20 Februarie tot 22 Maart gehou word.

Engeland se Jason Roy, Moeen Ali, Chris Jordan, Dawid Malan en die paaltjiewagter Tom Banton is onder meer ook in die PSL te sien.

Hashim Amla is Peshawar Zalmi se kolfafrigter.

Die voormalige Protea-draaier Johan Botha is weer een van die hulpafrigters van die Karachi Kings.

– Sportredaksie

Meer oor:  Dale Steyn  |  Hashim Amla  |  Dwaine Pretorius  |  Psl  |  Krieket
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.