SPESIALE VAKANSIE-AANBOD: Teken in teen net R49 vir jou eerste maand! Word 'n intekenaar
Krieket
Amla neem Tusker-teuels in T10
Hashim Amla. Foto: Gallo Images

Hashim Amla sal die Karnataka Tuskers aanvoer in die komende T10-krieketliga in Aboe Dhabi.

Die derde weergawe van die toernooi begin Vrydag.

Die eerste twee toernooie is in Sjardjah, ook in die VAE, gehou.

In die eerste nege dae van die toernooi sal daar volgens thecricketer.com elke dag drie wedstryde gespeel word.

Die Bangla Tigers spog met vier voormalige Proteas – Rilee Rossouw, Colin Ingram, David Wiese en Robbie Frylinck. Die Lions se aanvangsbouler Migael Pretorius (Deccan Gladiators) is die ander Suid-Afrikaner wat in aksie gaan wees.

Trevor Bayliss (Aboe Dhabi), Andy Flower (Maratha Arabians) en Stephen Fleming (Delhi Bulls) tel onder die afrigters wat betrokke is. – Sportredaksie

Meer oor:  Hashim Amla
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.