Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Krieket
Cobras kies jonges vir nuwe seisoen

Die Cape Cobras gaan volgende seisoen op sy jong spelers staatmaak.

Dane Piedt is die Cobras se kaptein vir die komende seisoen.Foto: Deaan Vivier

Die Kaapse franchise het vandeesweek sy groep gekontrakteerde spelers vir die volgende krieketseisoen bekend gemaak en dit is duidelik dat jonger spelers soos Jason Smith, Zubayr Hamza, Simon Khomari en die 19-jarige paaltjiewagter Kyle Verreynne volgende seisoen meer verantwoordelikheid gaan moet neem.

Ashwell Prince, die Cobras se afrigter, het aan Netwerk24 gesê hy het gedurende die plaaslike eendagreeks besef dat die span nie atleties genoeg was nie en dat die span jonger moet word.

* Cobras-groep: Qaasim Adams, Dayyaan Galiem, Zubayr Hamza, Simon Khomari, Richard Levi, George Linde, Pieter Malan, Aviwe Mgijima, Tshepo Moreki, Justin Ontong, Dane Paterson, Dane Piedt, Andrew Puttick, Jason Smith, Stiaan van Zyl, Kyle Verreynne, Lizaad Williams.

Junior spelers: Neo Mlumbi, Mthiwekhaya Nabe, Mpilo Njoloza, Matthew Kleinveldt, Michael Cohen, Taariq Chiecktey, Junaid Dawood.

Meer oor:  Cape Cobras
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.