Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Krieket
Covid-19 sny diep in Iere se krieket

Alle eersterangse krieket in Ierland is vir ’n tweede opeenvolgende seisoen vanweë die Covid-19-pandemie opgeskort.

Die Iere se toetsspan het in 2019 laas toetskrieket gespeel en sal eers weer in Desember in ’n eenmalige toets teen Sri Lanka te staan kom.

Graham Ford, oud-Protea-afrigter en die Iere se hoofbreier, sê die aandag sal slegs op eendag- en T20-krieket toegespits word, met die oog op komende Wêreldbekertoernooie. Elke span sal tussen Mei en September in slegs ses eendagwedstryde speel en daar sal driedaagse T20-toernooie wees. – cricinfo


Meer oor:  Opgeskort  |  Krieket  |  Ierland  |  Covid-19
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.