Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Krieket
Besoekende Engelse bult vroeg spiere
Joe Root. Foto: Getty

Die Engelse kriekettoerspan het gister op Nuweland waardevolle oefening ingekry voor die komende T20- en eendag­reekse teen die Proteas.

Joe Root (77) was die groot uitblinker met die kolf in die Buttler-span se oorwinning van 50 lopies oor die Morgan-span.

Sam Billings met 52 het ook waarde tot die Buttler-span se 255 in 39.1 boulbeurte gevoeg. Tom Curran (4/25) en Mark Wood (3/48) het met die bal uitgeblink.

Die Morgan-span kon net 205 lopies aanteken met Chris Woakes (554) wat goed gekolf het. Jofra Archer (1/11 in 4 boulbeurte) en Curran (1/21) het deur die kolflys gewals. – cricinfo.com

Meer oor:  Krieket  |  T20  |  Eendagreeks  |  Proteas  |  Engeland
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.