Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Krieket
IKR skors Zimbabwe Krieket
Hamilton Masakadza, kaptein van Zimbabwe. Foto: Getty Images

Die onmiddellike skorsing van Zimbabwe Krieket was een van die groot besluite wat geneem is op die Internasionale Krieketraad (IKR) se jaarlikse konferensie wat in Londen gehou is.

Daar is besluit dat Zimbabwe Krieket nie sy verpligtinge kon nakom om ’n proses vir vrye en regverdige verkiesings te verskaf en te verseker dat daar geen inmenging van die regering in sy administrasie is nie.

Zimbabwe se span moes in Oktober in die kwalifiseringstoernooi vir die T20-Wêreldtoernooi deelneem.

Meer oor:  Ikr  |  Zimbabwe  |  Skorsing
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.