Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Krieket
Indiese Premierliga vir eers opgeskort
Spelers van die Delhi Capitals en Kolkata Knight Riders skud blad ná ’n wedstryd. Foto: IPL

Die Indiese Premierliga (IPL) is vir eers opgeskort weens die Covid-19-krisis in die land.

Brijesh Patel, IPL-voorsitter, het dit Dinsdag aan Reuters bevestig.

Dit volg nadat spanlede van drie spanne – die Chennai Super Kings, Kolkata Knight Riders en Sunrisers Hyderabad – positief getoets is vir die virus.

Indië se gevalle het Dinsdag die 20 miljoen-kerf verbygesteek ná 357 229 nuwe gevalle die vorige 24 uur.

Hou Netwerk24 dop vir meer hieroor later.

Meer oor:  Koronavirus  |  Indiese Premierliga  |  T20  |  Covid-19  |  Ipl
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.