Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Krieket
Jennings kry ná 22 beurte weer honderdtal
Keaton Jennings Donderdag in aksie in die eerste toets tussen Engeland en Sri Lanka. Foto: Getty Images

Keaton Jennings se onoorwonne 146 lopies in die eerste toets vir Engeland teen Sri Lanka Donderdag in Galle was sy eerste toetshonderdtal in twee jaar sedert sy buiging teen Indië.

Engeland het sy tweede beurt op die derde dag op 322/6 gesluit, wat die tuisspan die taak gelaat het om 462 aan te teken.

Die Suid-Afrikaans-gebore Jennings (26) het 112 in sy buiging teen Indië in 2016 in Mumbai aangeteken. Die aanvangskolwer het volgens BBC Sport vir die eerste keer na 22 kolfbeurte weer sy kolf vir ’n 100-tal gelig. – Sportredaksie

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.