Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Krieket
Koggel maar, maar betaal die gelag

Julle kan Steve Smith en David Warner slegsê soos julle wil, maar kan die gelag betaal.

Dit is in kort die voormalige Aussie-kaptein se waarskuwing aan Suid-Afrikaanse toeskouers in die krieketspanne se komende twee reekse.

Waugh het Maandag met Sport24 by die Laureus-prysuitdeling in Berlyn, Duitsland, gepraat.

Dit is Smith en Warner se eerste besoek terug in Suid-Afrika ná die balpeuterskandaal van 2018 op Nuweland wat tot skorsings vir albei gelei het.

’n Warm ontvangs kan die twee net aanspoor, volgens Waugh.

“Hulle sal dit met ope arms verwelkom. Hulle sal dit verwag. Dit het in Engeland gebeur, maar dit het nie gewerk nie.

“Kyk wat het Smith in daardie eerste toets op Edgbaston gedoen. Hy is heeltyd uitgejou en het 144 en 142 in sy twee beurte gekry.”

Die eerste van drie T20-wedstryde tussen die spanne begin Vrydag in Johannesburg. – Sportredaksie

Meer oor:  Steve Waugh  |  Steve Smith  |  David Warner  |  Krieket  |  T20  |  Proteas  |  Australië
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.