Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Krieket
Noordwes kry jawoord by Krieket SA
David Richardson, onafhanklike konsultant en voorsitter van die evalueringskomitee. Foto: Gallo Images

Noordwes is die verrassende keuse in Afdeling 1 van die nuwe provinsiale krieketstruktuur, het Krieket Suid-Afrika (KSA) Maandag bekend gemaak.

Afdeling 1 van die nuwe struktuur bestaan uit agt spanne.

Soos verwag, is Boland ook een van die sogenaamde agt spanne. Daar was nie plek vir Grens nie.

Die ander spanne in Afdeling 1 is Gauteng, die Vrystaat, Westelike Provinsie, Noordelikes, Oostelike Provinsie en KwaZulu-Natal (Kusstreek).

Die struktuur sal vir die volgende twee seisoene geld.

Die spanne in Afdeling B is Noord-Kaap, Grens, Mpumalanga, Limpopo, Suidwestelike Distrikte, KZN Binneland en Oostelikes.

David Richardson, onafhanklike konsultant en voorsitter van die onafhanklike evalueringskomitee, het verduidelik hoe te werk gegaan is om op die voorste agt provinsies te besluit.

Die planne vir die herstrukturering kom reeds vanaf 2016.

Meer oor:  David Richardson  |  Noordwes  |  Boland  |  Krieket Suid-Afrika  |  Vrystaat  |  Ksa  |  Grens
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.