Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Krieket
Proteas moet beter wal gooi teen Indië
Mignon du Preez
Mignon du Preez. Foto: Getty Images

Die Suid-Afrikaanse vroue-krieketspan hoop om vandag in Surat beter rekenskap van hulself met die kolf en bal te gee wanneer die derde en laaste T20-wedstryd teen Indië plaasvind.

Indië loop met 1-0 in die reeks van drie voor nadat hy die eerste wedstryd met 11 lopies gewen het. Die tweede kragmeting het uitgereën sonder dat ’n bal geboul is.

In die eerste kragmeting het Indië 130/8 aangeteken en in Suid-Afrika se kolfbeurt was dit net Mignon du Preez met 59 wat met die kolf uitgeblink het. Suid-Afrika kon net by 119 lopies uitkom. – crinfo.com

Meer oor:  Indië  |  T20  |  Proteas  |  Protea-Vrouekrieketspan
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.