Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Krieket
Proteas verloor 6 paaltjies in 1ste sessie

Suid-Afrika sal so effens benoud wees teen teetyd op dag drie van die tweede toets teen die Wes-Indiese Eilande in St. Lucia.

Die Proteas het die teetyd met hul telling op 63/6 bereik. Die Windies se Kyle Mayers (3/14) en Kemar Roach (2/26) was die groot verwoesters op ’n dag waarvan die begin met bykans drie ure weens reën vertraag is.

Suid-Afrika se voorsprong is egter reeds 212 lopies, so die span sal nie té bekommerd wees nie, hoewel dít glad nie die wyse was waarop hy dag drie wou begin nie.

Ná die kort pouse sal Rassie van der Dussen (22*) en Keshav Maharaj (0*) verder kolf. As hulle effens kan vasskop en Suid-Afrika tot ’n voorsprong van meer as 250 kan voer, sal die Proteas weer meer gerus voel.

Telkaart.

Meer oor:  Toetskrieket  |  Windies  |  Proteas
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.