Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Krieket
Qeshile volg in Rabada se voetspore
Sinethemba Qeshile. Foto: Gallo Images

Die 20-jarige Sinethemba Qeshile van die Warriors is saam met Anrich Nortjé, Reeza Hendricks, Dwaine Pretorius en Theunis de Bruyn as die vyf krieketspelers van die jaar in die nuutste uitgawe van die South African Cricket Annual vereer.

Die vorige 20-jarige wat so vereer is, was Kagiso Rabada in 2015.

Graeme Pollock is steeds die jongste. Hy was 17 toe die eer hom in 1961 te beurt geval het. Spelers kan deesdae slegs een keer vereer word in die jaarboek, wat nou by boekwinkels verkrygbaar is. – Sportredaksie

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.