Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Krieket
Reën kraai koning op 3de dag
Seile is getrek oor die kolfblad in Southampton. Foto: Getty Images

Weens swak lig en reën was geen spel Saterdag op die derde dag van die tweede kriekettoets tussen Engeland en Pakistan in Southampton moontlik nie.

Die Pakistaners was Vrydag teen uitskeityd op 223/9 in hul eerste kolfbeurt – met Mohammad Rizwan (60*, 116 balle) en Naseem Shah (1*) wat Saterdag hul span se kolfbeurt sou hervat.

Engeland se aanvangsboulers, James Anderson (3/48) en Stuart Broad (3/36), was tot dusver die tuisspan se beste boulers

Engeland loop voor met 1-0 in die reeks van drie toetse.

Meer oor:  Southampton  |  Engeland  |  Reën  |  Pakistan  |  Krieket
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.