Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Krieket
SA klop Australië met 10 lopies
MANCHESTER, ENGLAND - JULY 04: Kagiso Rabada of
Kagiso Rabada slyp vandeesweek in Manchester. Foto: Getty Images

Suid-Afrika se deelname aan vanjaar se Wêreldbeker-toernooi kom uiteindelik tot 'n einde.

Die Proteas pak Australië Saterdag op Old Trafford in Manchester.

Australië is oorgehaal om te wil wen om eerste te eindig op die puntelys en só om Engeland te vermy in die komende week se halfeindronde.

06 Jul. 22:27:07

Die Proteas sluit hul WB-toernooi af op 'n goeie noot met 'n sege met 10 lopies oor die ou vyand, Australië.

Suid-Afrika het goed gekolf, maar die boulwerk was wisselballig.

Rabada was baie goed reg deur, terwyl Shamsi se goeie boulwerk deur 'n paar swak beurte ietwat bederf is.

JP Duminy en Imran Tahir se eendagloopbane groet met 'n oorwinning.

06 Jul. 22:23:10

Behrendorff word op die middebaan-grens gevang en Suid-Afrika wen met 10 lopies.

06 Jul. 22:16:43

Nog een vir Rabada.

Hy boul vir Starc met nog 'n vol rehuit aflewering. 306/9

Aussies kort 20 van die laaste 7 balle.

06 Jul. 22:13:55

Rabada boul vir Khawaja met 'n vol, reguit aflewering. 301/8

06 Jul. 22:10:55

17 van die Mrris buert. 25 nou van die laaste 12 balle.

06 Jul. 22:05:56

Aussies kort 42 van die laaste 18 balle

06 Jul. 21:59:34

Khawaja, wat sukkel met 'n dyspierbesering is die nuwe kolwer.

06 Jul. 21:58:45

En Morris kry die gevaarlike Carey.

Wonderlike beurt deur die paaltjiewagter kom tot 'n einde met Markram wat 'n goeie vangskoot op die dekpunt-grens neem. 275/7

06 Jul. 21:53:26

Phehlukwayo maak 'n deurbraak en kry Cummins. 272/6

Al die dtuk is op Carey. Aussies kort 54 van 32

Meer oor:  Krieket  |  Wêreldbeker-Toernooi  |  Proteas  |  Australië
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.