Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Krieket
Indië wen met 'n beurt en 202 lopies
  • Indië het 'n eerstebeurttelling van 497/9 aangeteken.
  • Suid-Afrika is vir 162 in sy eerste beurt uitgeboul en gevra om op te volg.
  • Die Proteas kolf Dinsdag op dag vier met hul tweedebeurttelling op 132/8 voort. 
  • Indië het slegs twee beurte nodig om die laaste twee paaltjies te vat. 
  • Suid-Afrika word vir 133 uitgeboul en verloor met 'n beurt en 202 lopies.

Telkaart.

22 Okt. 06:12:14

Die toets eindig op belaglike wyse. Lungi Ngidi moker die bal in Anrich Nortjé vas, die bal spat in die lug op en word deur Nadeem gevang. 

Indië wen met 'n beurt en 202 lopies.

22 Okt. 06:09:40

Theunis de Bruyn is uit vir 30. 

22 Okt. 05:56:13

Soet en suur vir Hamza in Ranchi.

Lees meer.
22 Okt. 05:42:31
Meer oor:  Indië  |  Toetskrieket  |  Proteas
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.