Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Krieket
Kiwi's wen Proteas met 4 paaltjies

Klik hier vir regstreekse telkaart

Klik hier vir toernooi-bepalings (Klik as jy die volle program wil aflaai en bêre.)

Klik hier vir inligting en statistiek oor elke span (Jy kan die gidse ook aflaai en bêre!)

Beurtverslag: Proteas raap en skraap vir 241 lopies. 

Wedstrydverslag: Kane breek Proteas se harte.

19 Jun. 21:20:20

Goeienag, Proteas. 

19 Jun. 20:56:13

Nieu-Seeland antwoord met 245/6 in 48.3 boulbeurte in anwtoord op die Proteas se 241/6 in 49 boulbeurte. 

19 Jun. 20:55:17

Nog 'n dag, nog Protea-trane. 

19 Jun. 20:52:13

Nieu-Seeland het die Proteas afgestof.

19 Jun. 20:51:12

Williamson slaan 'n ses. Eina . . .

19 Jun. 20:50:04

Hulle kort sewe van vyf.

19 Jun. 20:46:30

Die Kiwi's kort agt lopies van ses balle. Andile gaan boul. 

Meer oor:  Birmingham  |  Suid-Afrika  |  Wêreldbekerkrieket  |  Proteas  |  Nieu-Seeland
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.