Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Krieket
SA klop Afganistan met 9 paaltjies

Klik hier vir regstreekse telkaart.

Klik hier vir toernooi-bepalings. (Klik as jy die volle program wil aflaai en bêre.)

Klik hier vir inligting en statistieke oor elke span. (Jy kan die gidse ook aflaai en bêre!)

Beurtverslag: Tahir boul Proteas tot puik posisie.

Wedstrydverslag: Son sak nog nie oor SA se WB-hoop.

15 Jun. 21:17:37

Nou ja toe, dankie vir die saamkuier. 

15 Jun. 21:01:59

Die Proteas het 131/1 in 28.4 boulbeurte aangeteken, in antwoord op Afganistan se 125 almal uit.

15 Jun. 20:57:19

Die Proteas wen met nege paaltjies. 

15 Jun. 20:56:36

Lekker!

15 Jun. 20:56:29

Phehlukwayo moker die wenlopies met 'n ses.  

15 Jun. 20:49:22

SA is op 121/1.  

15 Jun. 20:49:00

Nee kyk, dit is nou slegs 'n kwessie van tyd voodat die Proteas die wenlopies moker. 

15 Jun. 20:35:16

Phehlukwayo is die nuwe kolwer.

Meer oor:  Cardiff  |  Proteas  |  Afganistan  |  Faf Du Plessis  |  Wêreldbekerkrieket  |  Krieket
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.