Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Krieket
Root sê Kohli is goud werd op krieketveld

Engeland se toetskaptein, Joe Root, beskou Indië se Virat Kohli as die mees afgeronde speler ter wêreld.

Root verwag ook dat sy Engelse spanmaat Jos Buttler binnekort sy oorheersing in witbalkrieket en in toetse sal herhaal.

Root word beskou as een van die vier beste kolwers in hedendaagse krieket saam met Kohli, die Australiese lopiemasjien Steve Smith en die Nieu-Seelandse kaptein, Kane Williamson.

“Dis sekerlik drie van die beste spelers wat die spel nog ooit gespeel het,” het Root gesê.

“Hulle is drie briljante spelers om in aksie te sien en om van te leer.

“Om eerlik te wees, dink ek nie ek is seker of ek myself in daardie kategorie wil plaas nie.” – Reuters

Meer oor:  Krieket  |  Virat Kohli  |  Joe Root
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.