Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Krieket
Stokes Engelse se held in sege oor Aussies
Ben Stokes slaan een van sy grenshou in sy beurt van XX om Engeland tot ’n oorwinning te help. Foto: Reuters

’n Onoorwonne kolfbeurt van 135 deur Ben Stokes het Engeland Sondag gehelp om die derde toets in die Reeks om die As op dramatiese wyse op Headingley met een paaltjie te wen.

Engeland is die teiken gestel om 359 lopies vir ’n onwaarskynlike oorwinning aan te teken en was nog 73 lopies kort van die teiken toe Jack Leach, die laaste kolwer, hom by Stokes aangesluit het.

Die reeks is nou met 1-elk gelykop met nog twee toetse oor.

'n Volledige verslag volg binnekort.

Meer oor:  Krieket  |  Reeks Om Die As  |  Engeland  |  Australië
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.