Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Krieket
Thabang Moroe geskors as KSA-baas
Thabang MoroeFoto: Gallo Images

Die raad van Krieket Suid-Afrika het Thabang Moroe, sy uitvoerende hoof, geskors.

Die beheerliggaam het Vrydag ’n verklaring uitgestuur waar daar bevestig is dat Moroe onder “voorlopige skorsing” teen volle betaling geplaas is.

Die besluit is geneem nadat verslae ontvang is van die maatskaplike en etiese komitee sowel as die oudit- en risiko-komitee.

Die raad het ook aangekondig dat tydens Moroe se skorsing ’n volledige, forensiese oudit van KSA se finansies en alle bedrywighede gedoen sal word.

Volledige storie sal volg.

Meer oor:  Thabang Moroe  |  Johannesburg  |  Geskors  |  Krieket  |  Ksa  |  Uitvoerende Hoof
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.