Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nog Sport
Mercedes se Bottas bobaas in Japan
sd
Mercedes se Valtteri Bottas vier Sondag sy sege die Japanse Grand Prix in Soezoeka. Getty Images

Valtteri Bottas van Mercedes het Sondag die Japanse Grand Prix in Soezoeka gewen.

Mercedes het met die sege ook die vervaardigerstitel vir 'n sesde jaar agtereenvolgens verower.

Die Fin se sege beteken hy is die enigste renjaer wat nog sy spanmaat, Lewis Hamilton, van sy sesde kampioenskapskroon kan weerhou.

Dit beteken natuulik ook dat 'n Mercedes-jaer weer vanjaar as Formule Een-kampioen gekroon gaan word. 

Die Brit het wel Sondag 'n bonuspunt verdien vir die vinnigste ronde. Hy het uiteindelik derde oor die eindstreep gejaag en sy algehele puntetotaal na 64 gerek, met nog vier renne oor in die seisoen.

Ferrari se Sebastian Vettel was tweede nadat hy in die voorste posisie weggespring het.

Meer volg later.

Meer oor:  Japan  |  Grand Prix  |  Mercedes  |  Formule Een
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.