Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nog Sport
Britse sport kom tot stilstand
Prins Philip Foto: Getty Images

Verskeie sportbyeenkomste Saterdag in Brittanje is vir prins Philip se begrafnis uitgestel.

Koningin Elizabeth se man is op Vrydag 9 April op 99-jarige ouderdom dood.

Van die sokker- en rugbywedstryde wat Saterdag gespeel word, sal nou later begin sodat mense die begrafnis tussen 14:45 en 16:15 op televisie kan volg.

Graafskapkrieketwedstryde sal uit respek in die tydperk gestaak word.

Die Britse perdewedren-owerhede sê ook geen wedrenne sal begin terwyl die begrafnis aan die gang is nie. – Reuters

Meer oor:  Koningin Elizabeth  |  Prins Philip
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.