Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nog Sport
Froome beseer in valslag
Chris FroomeFoto: Getty Images

Die Britse fietsryer Chris Froome is na ’n hospitaal geneem ná ’n valslag voor die vierde skof van die Criterium du Dauphine.

Dié toer word tot Sondag in Frankryk en Switserland beslis.

Froome was op ’n oefenrit voor die begin van die vierde skof – ’n tydtoets oor 26,1 km – in Roanne, Frankryk.

Hy het hom intussen aan die wedren onttrek.

Sy span, Ineos, het bevestig Froome is na ’n hospitaal geneem. “Ons sal later meer besonderhede gee.”

Die Brit mik na ’n vyfde titel in die Tour de France, wat op 6 Julie begin. – Reuters

Meer oor:  Criterium Du Dauphine  |  Chris Froome  |  Fietsry
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.