Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nog Sport
Impey wen negende skof in Tour de France

Die Suid-Afrikaner Daryl Impey (Mitchelton Scott) het Sondag die negende skof van die Tour de France gewen.

South Africas Daryl Impey celebrates as he crosses
Suid-Afrika se Daryl Impey wen die negende skof van die Tour de France. Foto: AP

Impey, wat in 2013 vir twee dae die geeltrui in die Tour gedra het, het die tweede Suid-Afrikaner ná Robert Hunter geword wat in 2007 in Montpellier ook ’n skof gewen het.

Impey het Sondag se skof gewen nadat hy België se Tiesj Benoot in die naelrit in Brioude geklop het.

Die Fransman Julian Alaphilippe het die geeltrui behou. – Sportredaksie

Meer oor:  Daryl Impey  |  Tour De France  |  Fietsry
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.