Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nog Sport
Khan voorspel slae vir Álvarez
Saúl Álvarez. Foto: Getty

Die gevreesde Mexikaanse bokser Saúl Álvarez, wat 33 van sy teenstanders in 49 gevegte uitgeslaan het, sal Saterdagaand in Texas teen Liam Smith van Brittanje verloor.

Só het Smith se landgenoot Amir Khan, wat voorheen teen Álvarez verloor het, voorspel.

Smith, wat 23 van sy 24 gevegte gewen het, se WBO-junior-middelgewigtitel is op die spel.

Álvarez het Khan in Mei in die sesde ronde uitgeslaan, maar Khan is oortuig hy sal verloor. “Liam sal Álvarez groot probleme verskaf en kan met ’n uitklophou in die latere rondes wen,” het Khan gesê.

* Warren Joubert verdedig Sondag in Soweto sy Suid-Afrikaanse junior-weltergewigtitel teen Tshifhiwa Munyai. 
Meer oor:  Boks  |  Amir Khan
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.