Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nog Sport
Lewis Hamilton begin voor in Imola
Lewis Hamilton in sy Mercedes was Saterdag die vinnigste kwalifiseerder in Imola. Foto: Getty Images

Formule Een se verdedigende wêreldkampioen, Lewis Hamilton, gaan Sondag se Grand Prix in Imola, Italië, in die voorste ry begin.

Mercedes se Hamilton het Saterdag die vinnigste rondte tydens kwalifisering afgelê met Red Bull se Sergio Pérez tweede, wat ook in die voorste ry aantree.

Pérez se spanmaat, Max Verstappen, en Ferrari se Charles Leclerc begin in die tweede ry.

Hamilton het twee weke gelede die eerste wedren van die jaar in Bahrein gewen. – Reuters

Meer oor:  Lewis Hamilton  |  Imola  |  Formule Een  |  Motorsport
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.