Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nog Sport
WB-bronsstryd: Engelse klop SA 58-42
South Africas Maryka Hotzhausen, right, and Englan
Maryka Hotzhausen (regs) en England se Ebony Usoro-Brown veg om besit in hul Wêreldbeker-bronsstryd in Liverpool. Foto: AP

Brons in 2019 was Suid-Afrika nie beskore by die Wêreldbeker-netbaltoernooi in Liverpool nie.

Maryka Holtzhausen is teen die einde afgehaal en vervang deur Sigi Burger (23), maar dit was te laat.

Engeland wen gerieflik met 58-42 om sy derde agtereenvolgende bronsmedalje te verower.

Suid-Afrika se vierde plek is 'n verbetering op 2015 se vyfde posisie.

Die afrigters Norma Plummer (SA) en Tracey Neville (Eng) neem Sondag afskeid van hul spanne.

Die eindstryd tussen Australië en Nieu-Seeland begin om 17:45 en word op SS 10 uitgesaai.

 

Meer oor:  Norma Plummer  |  Liverpool  |  Wêreldbekernetbaltoernooi  |  Proteas  |  Engeland
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.