Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nog Sport
Aus klop SA met 55-53 in WB-halfeind

'Glo, glo, glo en dis moontlik'

Aussies lugtig vir Proteas

SA blasers groei ook by WB

Netbal: SA maak jag op derde WB-medalje

Aussie Proteas se troefkaart in WB-halfeind

Wedstrydverslag: SA kan nog brons wen

20 Jul. 13:46:06

Suid-Afrika se droom is nog lewend. Hy kan nog Sondag die bronsmedalje wen. Hou aan glo, SA! Die Proteas het nietemin reeds beter gevaar as 2015 se vyfde plek. Welgedaan!

20 Jul. 13:45:10

Lisa Alexander, die Aussie-afrigter: Ons het die beginspan gekies omdat hulle die beste is vir die teenstander. Ons het SA beslis nie ligtelik opgeneem nie. Om daarna kwaliteit-spelers te kan opstuur is ‘n bonus. Ons is ‘n span van 12.

20 Jul. 13:42:54

Plummer bevestig Sondag is haar 50ste en laaste wedstryd in beheer van die Proteas.

20 Jul. 13:42:39

Plummer sê: Ek is verheug dat ons die wêreld se nr. 1 kon uitdaag.  Klein foutjies kos ons. Ons kan steeds ‘n medalje wen. Ons wou in die laaste vier wees.   Speler van die Wedstryd: Liz Watson, Aussies se senter.

20 Jul. 13:40:05

Die Proteas speel Sondag om 15:30 teen die verloorder van Saterdagmiddag se tweede halfeind tussen Nieu-Seeland en Engeland.

20 Jul. 13:38:33

Maryka sink een maar Aussies wen. Eindtelling 52-56.

20 Jul. 13:37:26

Te laat 52-55.

20 Jul. 13:37:04

Tyd gaan nie aan SA se kant wees nie.

20 Jul. 13:36:51

51-54 . 

Meer oor:  Liverpool  |  Wêreldbekernetbaltoernooi  |  Proteas  |  Australië  |  Netbal
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.