Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nog Sport
Aus klop SA met 55-53 in WB-halfeind

'Glo, glo, glo en dis moontlik'

Aussies lugtig vir Proteas

SA blasers groei ook by WB

Netbal: SA maak jag op derde WB-medalje

Aussie Proteas se troefkaart in WB-halfeind

Wedstrydverslag: SA kan nog brons wen

20 Jul. 13:36:23

Dit gaan ‘n hartverskeurende nederlaag wees.

20 Jul. 13:36:01

50-54.

20 Jul. 13:35:30

Twee minute 50-53.

20 Jul. 13:35:06

Thwaites skitter vir Aussies onder die doelpaal. Sy het lank in Bassett se skadu gespeel.

20 Jul. 13:34:41

SA se tyd loop uit! 49-52.

20 Jul. 13:33:58

SA verloor balbesit. 

20 Jul. 13:33:34

Net vier minute oor.

20 Jul. 13:33:23

49-50.

20 Jul. 13:33:07

Byt vas!  

20 Jul. 13:32:43

48-50 Puik Karla!

Meer oor:  Liverpool  |  Wêreldbekernetbaltoernooi  |  Proteas  |  Australië  |  Netbal
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.