Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nog Sport
SA hokkiemans gly in losmaker teen Indië

Die Suid-Afrikaanse manshokkiespan het Maandagaand met 1-3 vasgeval in sy oefenwedstryd teen die gasheer kort nadat hy in Indië aangekom het.

Die SA manshokkiespan oefen teen Indië. Foto: Facebook

Die span is in Bhubaneswar in Indië vir die eindronde van die FIH-reeks, waarin hy vir die Olimpiese Spele kan kwalifiseer.

Uit die kamp is verneem heelwat kanse is geskep wat bemoedigend is.

Dit was die span se eerste nederlaag in vier wedstryde onder Garreth Ewing, nuwe afrigter.

Suid Afrika speel Donderdag in sy eerste wedstryd in Bhubaneswar teen Amerika.

Japan en Mexiko is die ander twee spanne in sy groep.

Indië bevind hom saam met Rusland, Pole en Oesbekistan in die ander groep.

Meer oor:  Fih-Reeks  |  Hokkie  |  Indië
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.