Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nog Sport
SA wen 4de hokkietoets met 6-0
Mustapha Cassiem het Woensdagaand een van die doele in Suid-Afrika se oorwinning van 6-0 oor Namibië aangeteken. Foto: Gallo Images

Ignatius Malgraff was Woensdagaand in Johannesburg twee keer in die kol vir die Suid-Afrikaanse manshokkiespan in sy oorwinning van 6-0 oor Namibië in dié spanne se vierde toets.

Die Suid-Afrikaners loop met 4-0 voor in die reeks, wat Vrydag met die vyfde wedstryd ten einde loop.

Keenan Horne het die tuisspan se eerste doel in die eerste kwart volgens sahockey.co.za aangeteken.

Brandon Panther het dit toe 2-0 gemaak. Malgraff en Rusten Abrahams het die voorsprong verdubbel voor rustyd.

Mustapha Cassiem het in die tweede helfte voortgebou op sy doele vroeër in die reeks, waarna Malgraff in die laaste kwart weer sukses behaal het. – Sportredaksie

Meer oor:  Hokkie
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.