Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nog Sport
Geraint Thomas ploeg neer; bly 2de

Geraint Thomas, die Walliese fietsryer en voormalige Tour de France-wenner, het gister in die voorlaaste skof van die Toer van Normandië sy nerwe afgeval in die jaagtog eindstreep toe, maar hy is ongedeerd en het die skof voltooi.

Die skof, in nat en yskoue toestande, is gewen deur Michael Woods, wat nou ook die algehele voorloper is met Thomas 11 sekondes agter hom. Ben O’Connor is algeheel derde met die oornagvoorloper, Marc Soler, vierde.

Thomas het getwiet dat hy geen gevoel in sy hande gehad het nie. – cyclingnews

Meer oor:  Geraint Thomas  |  Fietsry
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.