Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Motorsport
Horner boos vir Lewis ná botsing

Max Verstappen en Lewis Hamilton se botsing by verlede Sondag se Britse Formule Een-Grand Prix het Red Bull $1,8 miljoen (sowat R27 miljoen) uit die sak gejaag met “massiewe gevolge” vir die span wat onder Formule Een se begrotingsbeperking moet bly.

Red Bull se renhoof, Christian Horner, gee Hamilton (Mercedes) die skuld en sê hy het lig daarvan afgekom toe hy met net tien sekondes gestraf is.

“Ons kyk steeds na die bewyse en oorweeg al ons opsies,” sê Horner.

Verstappen se voorsprong op die puntelys het tot agt punte gekrimp. – Reuters

Meer oor:  Lewis Hamilton  |  Max Verstappen
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.