SWART-VRYDAG-AANBOD! Betaal slegs R9,99 vir die eerste twee maande as jy nou ’n intekenaar word. Spring gou!
Olimpiese Spele
Gimnas Simone Biles skitter met terugkeer
Simone Biles Saterdag in aksie op die balk in Columbus, Ohio. Foto: AP

Die gimnas Simone Biles het in haar eerste deelname sedert die Olimpiese Spele in Rio de Janeiro geskitter en die Amerikaanse byeenkoms in Columbus, Ohio, gewen.

Sy het Saterdag die hoogste puntetotaal in die spronge, balanseerbalk en die vloeroefeninge behaal.

Biles kon in die ongelyke brug net tiende eindig, maar dit was steeds goed genoeg om in haar geboortestad te wen.

Sy het vier goue medaljes in Rio gewen en haar terugkeer na kompeterende deelname is voorbereiding vir wat sy hoop nóg glorie in 2020 in Tokio sal wees.

Biles (21) was een van meer as 100 gimnaste wat klagte van molestering en teistering teen Larry Nassar, die voormalige dokter van die Amerikaanse span, aanhangig gemaak het. Nassar is gevangenisstraf van 175 jaar opgelê nadat hy skuldig gepleit het op misdadige seksuele gedrag.

– Reuters

Meer oor:  Gimnastiek  |  Vsa  |  Simone Biles
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.