Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Olimpiese Spele
Britse vroue kan geskiedenis maak in Tokio

Brittanje se span vir volgende jaar se Olimpiese Spele in Tokio is goed op koers om die eerste keer in die geskiedenis meer mans as vroue te bevat.

Atletieksterre soos Jessica Ennis-Hill het ’n nuwe geslag Britse Olimpiese atlete geïnspireer. Foto: Getty Images

Dié span se chef de mission, Mark England, het aan die BBC gesê die getal vroue kan van 44% (in Rio de Janeiro in 2016) tot meer as 50% in Tokio styg.

Volgens Engeland het veelvuldige Olimpiese vroue-kampioene soos Heather Stanning, Helen Glover, Jade Jones en Nicola Adams as fantastiese rolmodelle vir ’n nuwe geslag vrouesportlui in Brittanje gedien.

“Almal bewonder ook Jessica Ennis-Hill,” het hy gesê oor die invloed wat dié gewese Olimpiese sewekamp-kampioen op die ontwikkeling van nuwe talent gehad het.

England het ook gesê hy’s hoopvol dat Brittanje volgende jaar sy medaljeoes by die 2016-Spele kan nadoen.

Dié span het in Rio 27 goue, 23 silwer- en 17 bronsmedales gewen. 

– Reuters

Meer oor:  Olimpiese Spele  |  Tokio
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.