Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Olimpiese Spele
Hou dié Suid-Afrikaners Sondag dop
Tatjana Schoenmaker sal haar eerste Olimpiese Spele Sondag in die 100m-borsslag begin. Foto: Gallo Images

01:30: Skaatsplankry: Mans-straatstyl – Brandon Valjalo

02:40: Roei: Mans-pare – repechage

03:00: Waterpolo: Mans: Suid-Afrika t. Italië

04:00: Branderplankry: Vroue, ronde 1 – Bianca Buitendag

04:55: Artistiese gimnastiek: Vroue-kwalifisering – Caitlyn Rooskrantz, Naveen Daries

06:00: Fietsry: Vroue-padfietsren – Ashleigh Moolman Pasio, Carla Oberholzer

06:10: Roei: Mans-viertal – repechage

09:00: Branderplankry: Vroue, ronde 2 – Bianca Buitendag

10:00: Sokker: Suid-Afrika t. Frankryk

12:48: Swem: Uitdunne: 100m-borsslag – Tatjana Schoenmaker

13:01: Swem: Uitdunne: 100m-rugslag – Pieter Coetze

14:15: Manshokkie: SA t. Nederland

Meer oor:  Olimpiese Spele  |  Tokio-Spele
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.