Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Olimpiese Spele
Hou dié Suid-Afrikaners Vrydag dop

Die Suid-Afrikaanse seilvaarders Benjamin Daniel en Alex Burger. Foto: Getty Images

00:30: Gholf: Mans, tweede ronde – Garrick Higgo, Christiaan Bezuidenhout.

01:30 en 10:30: Ruitersport: Victoria Legendre-Scott.

02:30: Hokkie: Vroue, Groep A: SA t. Duitsland.

03:41: Swem: Vroue, 200-borsslag, eindronde – Tatjana Schoenmaker, Kaylene Corbett.

04:57: Atletiek: Mans, 400-hekkies, eerste ronde – Sokwakhana Zazini.

05:05: Seilvaart: Mans, Skiff 49er – Alex Burger, Benjamin Daniel.

05:15: Hokkie: Mans, Groep B: SA t. Kanada.

07:00: Waterpolo: Vroue, Groep A: SA t. Nederland.

08:00: Duik: Vroue, 3 m, uitdunronde – Julia Vincent, Micaela Bouter.

12:20: Swem: Mans, 50-vryslag, uitdunne – Brad Tandy.

12:26: Atletiek: Vroue, 5 000, uitdunne – Dominique Scott.

12:43: Swem: Vroue, 50-vryslag, uitdunne – Emma Chelius.

13:57: Swem: Vroue, 4x100-wisselslag-aflos, uitdunne.

Meer oor:  Spele-Program  |  Olimpiese Spele  |  Tokio-Spele
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.