Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Olimpiese Spele
KYK: Barbie mik vir goud by Spele in Tokio
Dié sportvroue in die agterste ry is reg vir hul deelname aan die nuwe Olimpiese sportsoorte. Foto: Reuters
Dié Barbie speel sagtebal. Foto: Reuters
Nog ’n Spele-Barbie.Foto: Reuters
Daar is ook nou ’n nuwe kaalkop-Barbie.Foto: Reuters
Dié nuwe Barbie-pop het die velsiekte vitiligo. Foto: Reuters
Daar is nou ’n groter verskeidenheid modieuse Barbies op die mark. Die pop naaslinks met ’n donkerder gelaat het ’n prostese Foto: AP

Barbies gaan opruk na Tokio!

Die Amerikaanse speelgoedmaatskappy Mattel het die afgelope Vrydag by die New Yorkse speelgoedskou sy Barbie-poppe bekend gestel, wat spog met Olimpiese uitrustings.

Die poppe verteenwoordig die vyf nuwe sportsoorte wat by vanjaar se Olimpiese program gevoeg is – bofbal/sagtebal, sportklim, karate, skaatsplankry en branderplankry.

Mattel verkoop reeds sedert 1959 Barbie-poppe en die eerstes is destyds by die einste New Yorkse speelgoedskou bekend gestel.

– Reuters, Sportredaksie

Meer oor:  New York  |  Olimpiese Spele  |  Mattel  |  Tokio
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.