Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Olimpiese Spele
Komponis loop voor opening-seremonie
Die Japannese musikant Keigo Ojamada. Foto: Getty Images

In nog ’n terugslag vir die beleërde Olimpiese Spele in Tokio, het die Japannese musikant Keigo Ojamada bedank uit sy rol as komponis vir Vrydag se openingseremonie.

Ojamada was die laaste paar weke in die spervuur nadat ’n onderhoud wat hy in 1995 met die tydskrif Quick gevoer het, onlangs weer aan die lig gekom het.

In dié onderhoud het Ojamada beskryf hoe hy op skool skuldig was aan boeliegedrag en ’n klasmaat in ’n kartonboks geboender en dit toegeplak het.

Hy het ook vertel hoe hy met ’n gestremde leerling die spot gedryf het.

• Die openingseremonie sal van 12:50 (SA tyd) op SS Grandstand (kanaal 201) en SS Variety 4 (209) uitgesaai word. – Reuters; Sportredaksie

Meer oor:  Olimpiese Spele  |  Openingseremonie  |  Tokio  |  Tokio-Spele  |  Japan
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.