Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Olimpiese Spele
Spele: Saterdag se spyskaart
Die Suid-Afrikaanse swemmer Erin Gallagher gaan Saterdag haar slag in die uitdunne van die 100 m-vlinderslag op die Olimiese Spele in Tokio wys. Foto: Gallo Images

Die Olimpiese Spele is van Saterdag af in volle gang en die aksie begin al in die vroeë oggendure.

Verskeie Suid-Afrikaners sal Saterdag hul slag wys. Hier is ’n paar om dop te hou:

Roei

03:20: Jake Green en Luc Daffarn in die pare-afdeling se uitdunne.

05:10: Suid-Afrika se viertal in die uitdunne.

Hou kanale 201, 208 en 209 dop.

Padfietsry

04:00: Nic Dlamini, Stefan de Bod en Ryan Gibbons is in die padfietsren in aksie.

Hou kanaal 207 dop.

Judo

04:00 en 10:00: Michaela Whitebooi in 48 kg-afdeling.

Hou kanaal 203 dop.

Hokkie

11:30: SA mans t. Brittanje (210).

14:15: SA vroue t. Ierland (205).

Swem

12:02: Matthew Sates, 400 m-individuele-wisselslag-uitdun.

12:28: Erin Gallagher, 100 m-vlinderslag-uitdun.

13:55: Michael Houlie, 100 m-borsslag-uitdun.

Hou kanale 203 en 207 dop.

• Alle tye in Suid-Afrikaanse tyd; kanale onderhewig aan verandering.

Meer oor:  Luc Daffarn  |  Erin Gallagher  |  Japan  |  Suid-Afrika  |  Tokio  |  Swem  |  Olimpiese Spele  |  Hokkie  |  Judo
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.