Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
Junior Springbok-oefengroep gekies
Hanro Liebenberg | Foto: Gallo Images

’n Groep van 37 spelers is gekies vir die Junior Springbok-oefengroep wat voorberei op Wêreldrugby se o.20-kampioenskap wat in Junie in Italië plaasvind.

Die groep sal Maandag in Stellenbosch saamtrek.

Verskeie spelers wat tans deel is van die Superrugby-, Vodacombeker- en Varsitybekerreeks is deel van die groep. Dié spelers, wat onder andere Thomas du Toit, Dan du Preez (Haaie) en Hanro Liebenberg (Bulle) insluit, sal later by die oefengroep aansluit.

Junior Springbok-oefengroep:

Voorspelers:

Thomas du Toit (Haaie), Joseph Dweba (Cheetahs), Frans van Wyk (Westelike Provinsie), Abongile Nonkontwana (Blou Bulle), RG Snyman (Blou Bulle), CJ Velleman (Blou Bulle), Jean-Luc du Preez (Haaie), Hanro Liebenberg (Blou Bulle), Ox Nche (Cheetahs), Jan van der Merwe (Blou Bulle), Conrad van Vuuren (Cheetahs), Jason Jenkins (Blou Bulle), Hyron Andrews (Haaie), Jacques Vermeulen (Westelike Provinsie), Rikus Bothma (Westelike Provinsie), Mzamo Majola (Haaie), Reinach Venter (Cheetahs), Ruan Kramer (Haaie), Dan du Preez (Haaie) en Walt Steenkamp (Luiperds).

Agterspelers:

Justin Phillips (Westelike Provinsie), Brandon Thompson (Westelike Provinsie), Leolin Zas (Westelike Provinsie), Daniel du Plessis (Westelike Provinsie), Warrick Gelant (Blou Bulle), Jinx Molapo (Blou Bulle), Grant Hermanus (Westelike Provinsie), Ivan van Zyl (Blou Bulle), Ernst Stapelberg (Westelike Provinsie), Khanyo Ngcukana (Westelike Provinsie), Adrian Maebane (Blou Bulle), JT Jackson (Blou Bulle), EW Viljoen (Westelike Provinsie), Marco Janse van Vuuren (Goue Leeus), Innocent Radebe (Haaie), Malcolm Jaer (OP-Kings) en Remu Malan (Westelike Provinsie).

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.