Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Leeus-toer
HOOGTEPUNTE: SA A wen die Leeus met 17-13

LEES OOK

'Skim-Bokspan' moet lewe in toer plaas.

Leeus nêrens kwesbaar, waarsku Snyman.

Bok-breiers se 'balanseertoertjie'.

14 Jul. 22:15:35

Nou ja toe, ons maak weer so. Lekker aand.

14 Jul. 22:05:55

Cheslin Kolbe is die Speler van die Wedstryd. 

14 Jul. 22:05:11

Dinge het nie altyd in die skrums so goed vir SA A vergaan nie. 

14 Jul. 22:04:10

Ek dink SA A se verdediging was nogal goed.

14 Jul. 22:03:08

Wat dink jy van die wedstryd? 

14 Jul. 21:59:21

Die wedstryd is verby. SA A wen met 17-13.

14 Jul. 21:57:32

Daar slaan die Leeus die bal aan terwyl hulle naby SA A se doellyn is.

Meer oor:  Suid-Afrika  |  Sa A-Span  |  Kaapstad  |  Britse Leeus  |  Rugby
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.