Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
SuperRugby
Brumbies rolmaal die Reds
CANBERRA, AUSTRALIA - AUGUST 01: Folau Faingaa of
Folau Fainga'a. Foto: Getty Images

Die Brumbies het hul ongeskonde vertoningslys in Australië se Super Rugby AU behou toe hulle die Reds in Canberra ná ’n doodsnik-strafdoel met 22-20 geklop het.

Die Brumbies het weer hul rolmale eksie-perfeksie uitgevoer, wat tot twee drieë gelei het deur die haker Folau Faianga’a, wat nou 34 drieë in 37 wedstryde op dié wyse gedruk het.

Die Brumbies het nou vier uit vier oorwinnings in die reeks behaal en is sewe punte voor die Reds, wat tweede is.

Punte

Brumbies 22 (14): Drieë: Folau Fainga’a (2), Connal McInerney. Doelskoppe: Bayley Kuenzle (2). Strafdoel: Mack Hansen.

Reds 20 (3): Drieë: Harry Wilson, Angus Scott-Young. Doelskoppe: James O’Conor (2). Strafdoel: O’Conor.

Die Rebels het die Western Force Vrydag in Sydney in bykomende tyd met 25-20 geklop ná ’n drie deur Isi Naisarani.

Meer oor:  Reds  |  Superrugby Au  |  Au-Reeks  |  Brumbies  |  Rugby
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.